Vrystaat-o.12-rugbyspan presteer uitstekend

0
3124
Vrystaat o/12 Rugbyspan.

Die o.12-Vrystaat-rugbyspan het hierdie naweek teen die o.12-Leeus gespeel.

Die Vrystaatspan het die Leeus 19-12 geklop op Hoërskool Noordheuwel se veld. 

Hulle het reeds 7 wedstryde gespeel, en is tot dusver steeds onoorwonne.

Jan Brits en Henrico Schoeman is die afrigters en Jacques Liebenberg die spanbestuurder.

Jeretha Oosthuizen