Vrystaat-meestersatletiekvereniging hou vyfkamp gooie-atletiekbyeenkoms

0
568

Die Vrystaat-meestersatletiekvereniging hou Saterdag ‘n vyfkamp gooie-atletiekbyeenkoms. Die byeenkoms begin 08:00 by die Kovsies se atletiekbaan (Pelliespark) en daar word voorsiening gemaak vir almal wat ook aan ope-afdeling gooinommers, soos hamergooi, diskusgooi, gewigstoot en spiesgooi wil deelneem.
Vir meer inligting, bel vir Kitty van der Merwe by 083-444-7205.