Video: Grey College se Ensemble tree op by Central Media Group

0
751

Grey College In Bloemfontein se sanggroep Ensemble gaan deelneem aan die Musiekfees by die skool op 30 en 31 Augustus. Hoor hoe die seuns sing. Videograaf: Alzane Narrain