E Copy

Date:

Video: Boerbokkies gebore by Nampo

Videograaf: Owen Kock

Dirk Kok
Aan die noordekant van Nampopark, by die SA Boerboktelersvereniging se tentoonstelling, heers daar groot opgewondenheid.
 
Die land se grootkampioen boerbokooi, Oumatjie, het Dinsdagaand hier op die Nampo-Oesdag tweelingbokkies ryker geword.
 
Besoekers al meer as een keer by Oumatjie en haar lammers gaan inloer. Dirk het met Oumatjie en die klein bokkies se trotse eienaar, Anton Scheffer, van die Bossie Boerdery by Klipplaat in die Karoo, gesels oor sy kampioennooi en haar twee Nampo-kinders.

Share post:

Popular

More like this
Related

Free State Premier to deliver annual address at Traditional and Khoi-San Leaders’ House Opening

Free State Premier MaQueen Letsoha-Mathae is set to deliver...

Wanneer ’n Groot Boom Val! – ’n Roerende huldeblyk aan onderwysers

Die invloed van onderwysers op die lewens van hul...

William Hlakoane to receive Honorary Doctorate from CUT

The Central University of Technology, Free State (CUT) will...

Department of Home Affairs unveils major upgrade

The Department of Home Affairs has announced a significant...