E Copy

Date:

VIDEO: Bfn gereed om grootste getal toeskouers vir ‘n rugbywedstryd teontvang

Die Toyota-stadion in Bloemfontein gaan môre sy grootste getal toeskouers ooit vir ‘n rugbywedstryd sien. So sê die Vrystaat-Cheetahs se Harold Verster op die vooraand van die Curriebeker-eindstryd tussen die Cheetahs en die Blou Bulle.

Kaartjies vir die wedstryd is reeds dae gelede uitverkoop. Die stadion kan ongeveer 46 000 ondersteuners huisves nadat dit vir die 2010 Sokker-Wêreldbeker aangepas is.

Volgens Verster het die swaar reën en hael van gister geensins ‘n impak op die voorbereiding vir die finaal gehad nie. Ondersteuners kan natuurlik nie wag vir môre nie.

Die wedstryd skop om 16:00 af.

Mark Steenbok & Moeketsi Mogotsi/Courant-nuus

Share post:

Popular

More like this
Related

MMM vows to fix project delays and improve planning

The Mangaung Metro Municipality (MMM) held a Planning Implementation...

AfriForum ruim kwaaddoeners se gemors in Langenhovenpark op

AfriForum se buurt- en vullisverwyderingspanne het aan die begin...

FS takes third place in case study competition in national agricultural awards

The Free State Department of Agriculture and Rural Development...

Free State learners gear up for Eskom Expo Regional Science Fairs

Eskom Expo for Young Scientists is set to launch...