E Copy

Date:

Verregses het glo ‘opvolg-plan’ gehad

MARINÉ JACOBS
 
Die vier verregses wat in die Bloemfonteinse-landdroshof verskyn het in verband met ‘n beweerde komplot om senior ANC-lede te vermoor, het glo ‘n opvolgplan gehad indien die eerste een sou misluk.

Die hof het na wat berig word gehoor dat die verdagtes dan na bewering die president, adjunkpresident en ministers sou teregstel.

Een van die verdagtes het na bewering selfs na die kampus van die Universiteit van die Vrystaat gaan kyk om hul aanval te beplan.

Polisiewoordvoerder Billy Jones sê die vier verdagtes, Hein Boonzaaier, Mark Trollip, John Martin Keevy en Johan Hendrik Prinsloo het elkeen hul eie regsverteenwoordiger vandag in die hof gehad.

Boonzaaier en Prinsloo is beide senior lede van nuutgestigde Federale Vryheidsparty.
 

Share post:

Popular

More like this
Related

‘Text Me When You Arrive’ to tackle GBV through theatre and satire

A daring, satirical theatre production with the aim to...

Bloemfontein police seize crystal meth, mandrax in CBD

On Monday 7 July, an intelligence-led operation by Park...

Road closures towards Bram Fischer International Airport

The Bram Fischer International Airport has issued a notice...

More suspects to appear in UIF fraud case

According to the National Prosecuting Authority (NPA), more suspects...