Uitslae van die naweek se rugbytoetse

0
551

Ná die afgelope naweek se internasionale rugbytoetse lyk dit asof die spanne van die Suidelike Halfrond nog steeds die hef in die hand het.

Die spanne van die Noordelike Halfrond het nogtans goeie verotings gelewer en ook seges behaal.

Die uitslae van die belangrikste rugbytoetse wat die afgelope naweek gespeel is asook die puntemakers in die toets tussen die Springbokke en die Rooi Drake van Wallis in die Millennium-stadion in Cardiff.

Suid-Afrika 24 (17). Drieë: Jean de Villers, Bismarck du Plessis, Fourie du Preez. Doelskoppe: Morné Steyn (2), Pat Lambie. Straf: Steyn. Wallis 15 (12). Straf: Leigh Halfpenny (5).

Ander uitslae:
Nieu-Seeland 26 Frankryk 19; Engeland 31 Argentinië 12; Skotland 42 Japan17; Australië 50 Italië 20; Ierland 40 Samoa 9; Georgië 19 Kanada 15; Fidji 36 Portugal 13; Roemenië 19 Tonga 18.