Tralies laat stof staan op atletiekbaan

0
2814
Tralies laat stof staan op atletiekbaan

Die volgende leerders van Hoërskool Sentraal het trofeë vir hul prestasies in atletiek ontvang tydens die jaarlikse kleurebyeenkoms op 18 Januarie. Voor: Heike de Nysschen gr. 9 (beste meisiesveldatleet en beste meisieskleuresport-atleet), Charna Janse van Vuuren gr. 11 (beste meisieshekkiesatleet), Keleshia du Plessis gr. 12 (beste meisiesbaanatleet), en Guina Rodrigues gr 11. (beste meisieslangafstand-atleet); en agter: Christiaan Duvenhage gr.10 (beste seunshekkiesatleet en beste seunskleuresport-atleet), Wiann Coetzee gr.10 (beste seunslangafstand-atleet), Diaan Marais gr. 9 (beste seunsveldatleet) en Tony Augus gr. 10 (beste seunsbaanatleet).