
Die o.15-netbalspan van Hoƫrskool Sentraal het onlangs tweede geƫindig tydens die Motsepe Cup (FS Challenge). Hierdie span sal van 6 tot 8 Oktober aan die Suid-Afrikaanse been van die kompetisie deelneem. Deelnemers is: Xandri Fourie, Mischa van den Berg, Minelise Reynders, ElbƩ Oosthuisen, Elrie Coetzee, Nicola Hefer, Lize Louw en Vera van Zyl.