Out on the town – 16 June 2016

0
Out on the town – 16 June 2016
SAB helps drought-stricken Brandfort On 11 June 2016, South African Breweries Central Region delivered 31,000 litres of water to the drought-stricken Brandfort. The water was donated by Woolworths. Here are Elna Bredenkamp (water coordinator), Melané Venter (council member of the Masilonyana Municipality and volunteer) and Tebelo Moremoholo (SAB truck driver) offloading the water bottles on the day.
SAB helps drought-stricken Brandfort
On 11 June 2016, South African Breweries Central Region delivered 31,000 litres of water to the drought-stricken Brandfort. The water was donated by Woolworths. Here are Elna Bredenkamp (water coordinator), Melané Venter (council member of the Masilonyana Municipality and volunteer) and Tebelo Moremoholo (SAB truck driver) offloading the water bottles on the day.
Grey hou weer gewilde Donkey Derby Groot opwinding het Saterdag in die skoolsaal van Grey-kollege geheers met die aanbieding van 'n Donkey Derby. Die aand het vir groot pret gesorg en het deel gevorm van die Ouerkomitee se fondsinsamelingprojekte. Reuse-sponsdobbelstene het rondgevlieg en ses gekleurde stokperde het vir groot vermaak gesorg. Grey-kollege-ouers, oud-Greys en vriende van die skool het almal saamgespeel om geld in te samel vir die Graad 8's. Van die gaste wat die geleentheid bygewoon het, is links, agter: Sandra de Kock, Karin Rheeder, Anné van der Vyver (voorsitter: Ouer-komitee), Elrine Bester, Chris Venter, Benno Jacobs, Heleen Pretorius, Blanche Keyter; middel: Diane la Grange, Charlene Nel; en voor: Louise Pretorius (onder-voorsitter) en Daphney Coetzee.
Grey hou weer gewilde Donkey Derby
Groot opwinding het Saterdag in die skoolsaal van Grey-kollege geheers met die aanbieding van ‘n Donkey Derby. Die aand het vir groot pret gesorg en het deel gevorm van die Ouerkomitee se fondsinsamelingprojekte. Reuse-sponsdobbelstene het rondgevlieg en ses gekleurde stokperde het vir groot vermaak gesorg. Grey-kollege-ouers, oud-Greys en vriende van die skool het almal saamgespeel om geld in te samel vir die Graad 8’s. Van die gaste wat die geleentheid bygewoon het, is links, agter: Sandra de Kock, Karin Rheeder, Anné van der Vyver (voorsitter: Ouer-komitee), Elrine Bester, Chris Venter, Benno Jacobs, Heleen Pretorius, Blanche Keyter; middel: Diane la Grange, Charlene Nel; en voor: Louise Pretorius (onder-voorsitter) en Daphney Coetzee.
Salon kry 'n splinternuwe baadjie Hot Trends Salon in die stad het onlangs 'n nuwe baadjie gekry. Die opening is op 'n spoggeleentheid gevier wat deur Hannon Bothma geborg is. Hier is Thearine Barnard, Armon Barnard, Bea Goosen, Hannon Bothma, Elfrieda van den Berg, Ilse Du Preez (Hot Trends Salon), Julius Swart en Lizelle Botha by die opening. FOTO: LISA SNYMAN
Salon kry ‘n splinternuwe baadjie
Hot Trends Salon in die stad het onlangs ‘n nuwe baadjie gekry. Die opening is op ‘n spoggeleentheid gevier wat deur Hannon Bothma geborg is. Hier is Thearine Barnard, Armon Barnard, Bea Goosen, Hannon Bothma, Elfrieda van den Berg, Ilse Du Preez (Hot Trends Salon), Julius Swart en Lizelle Botha by die opening. FOTO: LISA SNYMAN
Toyota Knights reik uit Die Toyota Knights het onlangs 'n uitreik in Dewetsdorp gehou. Toyota Knight, Johnny Vorster, het saam met die Toyota Tazz-klub vir kinders in die omgewing nuwe skoolklere geskenk asook kospakkies aan minderbevoorregtes uitgedeel.
Toyota Knights reik uit
Die Toyota Knights het onlangs ‘n uitreik in Dewetsdorp gehou. Toyota Knight, Johnny Vorster, het saam met die Toyota Tazz-klub vir kinders in die omgewing nuwe skoolklere geskenk asook kospakkies aan minderbevoorregtes uitgedeel.

No posts to display