Top- wiskundestudente word beloon

0
296
Organiseerders van die Prestige-wiskundeprysuitdeling vir die afgelope 10 jaar is van links, dr. Elsie Schoombie en dr. Anelize van Biljon. FOTO: DANIE JOUBERT

Die Top- wiskundestudente word beloonvind vir die afgelope 10 jaar plaas.

Die top-tien-leerders van graad 7 tot 12 van die Vrystaat en Noord-Kaap is Maandagaand by die Universiteit van die Vrystaat vereer vir uitmuntende en volgehoue prestasies in Wiskunde-olimpiades.

Die volgende leerders was eerste in hul respektiewelike grade: gr. 12 – Sunny Wu (Eunice); gr. 11 – Alanis Alvarez Aranda (Eunice); gr. 10 – Christine Rossouw (Jim Fouché HS); gr. 9 – Matthew Block (St. Patrick’s CBC, Kimberley); gr. 8 – Daniel Goncalves (St. Patrick’s CBC, Kimberley); gr. 7 – Jana Rossouw (Universitas PS).

info@bloemfonteincourant.co.za