Tom en Tessa se groot skattejag

0
1268

Tom en Tessa se groot skattejag
Tom en Tessa vertrek op ’n skattejag – van die besige strand tot die woelige dorp tot die bedrywige speelgrond. Al hul vriende sluit by hulle aan om te deel in die pret. Daar is hope dinge om te soek, soos verskillende kleure, getalle en vorms – en die leser word aangemoedig om saam te soek!
Vertaal deur: Jaco Jacobs
Ouderdomsgroep: 3+