Leerlinge van die Hoërskool Jim Fouché blink in kultuur uit. Nie minder nie as tien van hulle het die toekenning as Presidentsverkenners behaal. Hier is hulle van links: Ielene Adendorff, Lize-Marie Grobbelaar, Danielle Reynecke, Elsje Geyer, Rachelle-Mari Voges, Maré-Lize Geyer, Johan van Rooyen, Nico Fourie en Vian van Heerden.