This is why we voted, said Bloemfontein

0
204

Bloemfontein voters descended on voting stations in their numbers during the national and provincial elections yesterday. Bloemfontein Courant’s reporters went around town to find out what people were hoping to gain by casting their votes.

Berries Kasten-Le Roux het gisteroggend vroeg haar kruisie gaan trek in Pellissier. Vir haar was dit nie ‘n probleem om in die koue en die reën op te staan nie. Sy het gesê dat mense vir ander dinge vroeg kan opstaan, so hoekom nie om te stem nie? Sy het gesê sy doen dit vir haar volk en vaderland en dat almal hoop op ‘n beter toekoms vir almal en vir die land. FOTO: PIERCE VAN HEERDEN

First time voter, Aaron Mofokeng, said that not even the rain could deter him from making his voice heard. “The power is in our hands and if we don’t use this opportunity, we will have no right to complain and we won’t be able to hold the government accountable if they don’t deliver on their promises.” PHOTO: SEITHATI SEMENOKANE

Christo en Amanda du Plessis het gesê dat hulle gisteroggend gaan stem het omdat hulle hoop korrupsie sal beëindig word. Amanda het gesê sy hoop vir ’n wonderwerk en dat God vir ons ’n Godvresende president sal gee. FOTO: SAZLY HARTZENBERG

Thomas Moremi got up early yesterday to vote at Sehunelo School in Batho. “The first time I voted was in 1994 when I was in Vereeniging, but ever since I moved to Bloemfontein I’ve been voting at Sehunelo Secondary. The voting went without a glitch and I’m glad I made my mark in our country’s history.” PHOTO: SEITHATI SEMENOKANE

Afgetrede onderwyser Cynthia Derison en haar man, Henry, sê die rede waarom hulle besluit het om gister te stem, is om verandering in Suid-Afrika te sien. “Ek het gekom om te stem vir ’n beter toekoms vir my kinders en kleinkinders. Ons hoop en bid dat daar verandering sal wees en ons sal moet wag en sien wat die toekoms inhou.” Hulle het by die Heide Primêre Skool in Heidedal gestem. FOTO: PIERCE VAN HEERDEN.