Taxi bestuurder doodgeskiet

0
625

‘n 37-jarige taxi bestuurder is na beweering in sy Toyota Quantum taxi in Kgomo straat, Rocklands, in Bloemfontein gisteraand doodgeskiet.

ER24 sê in ‘n verklaring die man het verskeie wonde aan sy kop en nek opgedoen en is op die toneel dood verklaar.

Polisie kon nog nie in hierdie stadium die insident bevestig nie.