Tandekners

0
Tandekners

Baie dankie vir die artikel oor tandekners. My vrou kners so in die nag dat ek nie ‘n oog kan toemaak nie. Ons sal so gou moontlik inkom Bloem toe vir die nodige hulp.
Grobbies, Winburg.

No posts to display