Tuesday, June 18, 2024
Home Tags Willie Naude

Tag: Willie Naude

Vyf van die beste!

Vyf buitengewoon talentvolle jong musici, waarvan drie Kovsies is, gaan vanjaar Bloemfontein se naam hoog hou op die 36ste Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK) wat van...

Jong VS atlete word saam Van Niekerk vereer

Met die Wêreldkampioen in die 400 meter, Wayde van Niekerk, wat die atlete, afrigters en ander gaste toegespreek op die Vrystaat Skoleatletiek-assosiasie se goue medalje-onthaal was dit ’n onvergeetlike geleentheid. Hier neem Thabo Verster van die Laerskool Greykollege die SP Barkhuizen-wisseltrofee as die Vrystaatse se beste laerskoolseun in atletiek by Van Niekerk in ontvangs. Verster het goue medaljes in die 73 en 150 hekkies op die Suid-Afrikaanse Skolekampioenskappe in Rustenburg verower. Van links is: Wayde van Niekerk, Thabo Verster en Kobus Hendriks, skoolhoof van HTS Louis Botha in Bloemfontein, bekende afrigter en voorsitter van die SP barkhuizen Trust. FOTO: GEORG VAN ECK