Tuesday, August 16, 2022
Home Tags Weervoorspeller

Tag: weervoorspeller

Goeie kans op reën in binneland

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel 'n goeie kans op reën in 'n groot deel van die sentrale binneland oor die volgende twee dae. 'n Weervoorspeller van...

Broodnodige reën voorspel

Die kans op reën in die grootste deel van die droogtegeteisterde Vrystaat, Noordwes en die oostelike deel van die Noord-Kaap, is vandeesweek gunstig. 'n...

Koue weervooruitsigte vir die res van die week

Mense in die sentrale deel van die land kan hul warm klere uitpak en byderhand hou vir die res van die week. ‘n Weervoorspeller...