Tuesday, August 16, 2022
Home Tags Vrystaat Landbou

Tag: Vrystaat Landbou

VS boere se woede oor paaie kook oor

Vrystaters se misnooë oor swak diens en vervalle paaie het vanoggend oorgekook toe talle boere in die Allanridge-omgewing die S86-pad met bakkies en sleepwaens...

Bek-en-klouseer kon in die VS voorkom word

 “Ons sal nooit weer kan sê dat die Vrystaat bek-en-klouseer vrygespring het nie. Daardie status is nou vir ewig verlore en die ekonomiese gevolge...

Jongboer van Jaar het passie vir mens en dier

Passie vir sy boerdery en diere, toewyding en goeie verhoudings met sy werknemers en medeboere is waarop die boerdery van Vrystaat Landbou (VL) se...

Jongboer-finaliste positief oor landbou in SA

ʼn Graan-, ‘n vark- en ‘n skaapboer ding vanjaar mee om die titel as Vrystaat Landbou (VL) se Jongboer van die Jaar. Le Roux Erasmus...

Vloedskade bedreig gesaaides in VS

Ongeveer 60% van gesaaides in die Wes-Vrystaat is in gedrang weens erge vloedskade, en dringende ingryping gaan nodig wees om te help om vloedgeteisterde...

‘Landbou sal nie nog ‘n Eskom-verhoging oorleef’

Die landbousektor sal nie Eskom se jongste voorstelle vir kragverhogings, indien dit goedgekeur word, oorleef nie. Dit aldus Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou...

Bainsvlei begroet deur donker sprinkaanwolk

Video's en foto's het die afgelope naweek omtrent sosiale media oorgeneem toe boere in die Bainsvlei-gebied begroet is deur ‘n donker wolk sprinkane. Dit,...

VL gee wenke aan boere oor sprinkane

Boere in die Hertzogville-en Boshof-omgewing in die Wes-Vrystaat is die afgelope naweek deur 'n donker sprinkaanwolk begroet toe 'n groot swerm vanaf die Noord-Kaap...

VL waarsku oor brandgevaar en risiko’s na eerste ryp in Vrystaat

Dr. Jack Armour, kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou (VL), waarsku dat boere bewus moet wees van brandgevaar ná die ryp. Armour sê, “Die veld, en...

VS-boere benodig steeds hulp ná brande

Die boeregemeenskap in die Vrystaat is oorweldig deur die vrygewigheid van die publiek, mense wat hul harte oopgemaak het om die boere en boeregemeenskap...

Pak ‘n Boks vir ‘n Boer

Bloemfonteiners word uitgedaag om die boeregemeenskap van die Wes-Vrystaat, wat onlangs deur verwoestende veldbrande geraak is, te help deur 'n "Boks vir 'n Boer"...

Vrystaat Landbou stel al sy byeenkomste uit

Die dagbestuur van Vrystaat Landbou (VL) het die voorbeeld van talle organisasies gevolg en besluit om alle byeenkomste wat vir die volgende 30 dae...

Vrystaat Landbou bekommerd oor beurtkrag

Vrystaat Landbou (VL) sê landbouers en verskaffers bly aan die verloorkant met beurtkrag, wat katastrofiese gevolge vir voedselproduksie en die landbousektor inhou. Eskom het van...

Gronddebat ‘n magspel binne die ANC, sê Vrystaat Landbou

Die ANC het met sy middernagtelike aankondiging verlede week dat die Grondwet verander gaan word, die gronddebat verby die punt van redelikheid gedryf. Dit...

‘Lullu het passie vir jong mense gehad’

Die landbou- asook die breë gemeenskap in Bloemfontein is verslae gelaat na die afsterwe van Lullu de Jager, voormalige hoofbestuurder van Vrystaat Landbou (VL),...

Skade op plase ná swaar reën, maar boere steeds dankbaar

Swaar reën en hael, wat die naweek sporadies voorgekom het in die noordelike deel van die Vrystaat, het skade op verskeie plase aangerig, maar...

Jagtogte met wrede honde op plase ‘n groot kopseer vir boere

Vrystaat Landbou (VL) is lankal besig om opleiding in samewerking met die polisie aan boere te gee oor die vereistes vir siviele inhegtenisnames op...

‘Plaasaanvalle neem af in die Vrystaat, maar meer moet gedoen word’

Plaasaanvalle in die Vrystaat het sedert die begin van die jaar tot middel Mei ‘n afname getoon teenoor dieselfde tydperk verlede jaar. VKB en Vrystaat...