Friday, May 7, 2021
Home Tags Vrystaat Landbou (VL)

Tag: Vrystaat Landbou (VL)

Instroming oor Lesotho-grens op LUR se agenda

Die Vrystaatse LUR van Polisie, Paaie en Vervoer, Sam Mashinini, vergader op 28 April met verskeie rolspelers uit Lesotho en Suid-Afrika om die onwettige...

OG-verslag bevestig VS het probleme

Die ouditeur-generaal het onlangs bevestig dat die Vrystaatse Departement van Polisie, Paaie en Vervoer R1,138 miljard verkwis het, waarvan R96 miljoen ongemagtigde uitgawes is. Volgens...

VS Landbou staan saam met Ficksburg vir beter paaie

Vrystaat Landbou (VL) het sy ondersteuning toegesê aan Sechaba sa Ficksburg, Ficksburg se gemeenskapsforum, wat hierdie week alle roetes deur Ficksburg gesluit het. Die forum...

Boer breindood verklaar ná plaasaanval

Die gewonde seun van die 56-jarige Hennenman-boer, Pieter Hills, wat verlede week op sy plaas vermoor is, se toestand is kritiek. OFM Nuus gee verslag...

VL eis optrede teen plaasaanvalle

Die president van Vrystaat Landbou (VL), Francois Wilken, het in 'n memorandum aan senior Vrystaatse staatsamptenare geëis dat dringende stappe deur die regering gedoen...

VL verwelkom voertuie om misdaad te bekamp

Vrystaat Landbou (VL) is verheug oor 48 ekstra voertuie wat vir landelike veiligheidkoördineerders by polisiekantore in die Vrystaat gegee word. Só het Tommie Esterhuyse, vise-president...

Landelike veiligheid kry stewige hupstoot

Groter veiligheid en die bekamping van misdaad in die kommersiële landbousektor in die Vrystaat en Noord-Kaap was hoog op die agenda op ‘n vergadering...

Bly positief vra Jongboer

Vrystaat Landbou (VL) se Jongboer van die Jaar vir 2019 sê jong boere moet positief bly oor 'n toekoms in Suid-Afrika en alle beskikbare...

Vrystaat Landbou maand teen ‘fop-polisiebeamptes’

Sogenaamde “polisiebeamptes” wat landbouers bel oor hul vee en ander eiendom wat teruggevind is, slaan steeds toe in die Vrystaat. Volgens Dr. Jane Buys,...

Bal ystervuis teen plaasaanvalle, vra VL

Vrystaat Landbou (VL) eis strenger optrede deur die owerhede nadat die dubbele plaasmoord op ‘n bejaarde egpaar van Vanstadensrus op Maandag 25 Junie skokgolwe...

Ervare sakeman aan stuur van VS Landbou

Gerhard Kriel, 'n Bloemfonteinse tegnologie-invoerder en -verspreider met jare se ervaring in die landbou- en sakewêreld, is aangestel as Vrystaat Landbou (VL), se uitvoerende...

Vrystaat Landbou sê plaasaanvalle ‘n werklikheid wat aangespreek moet word

Plaasmoorde-en aanvalle in Suid-Afrika word nie uit verband geruk nie. Dit is Vrystaat Landbou (VL) se Tommie Esterhuyse se reaksie op twee afsonderlike plaasaanvalle...

Altesaam 15 moorde op plase in die Vrystaat in 2015

Altesaam 15 moorde op plase in die Vrystaat in 2015