Monday, October 21, 2019
Home Tags Vrystaat Kunstefees

Tag: Vrystaat Kunstefees

Ouma Ossewania besoek haar geliefde Rosestad

Pieter-Dirk Uys, 2017-Hertzogprys-wenner vir drama, bring 'n dramatiese ou tannie na die Vrystaat Kunstefees. Ouma Ossewania Kakebenia Poggenpoel was 20 jaar gelede in Bloemfontein, die...

Feeslik lekker!

Soos elke jaar hierdie tyd is Bloemfontein vandeesweek in 'n greep van feeslike lekkerte vasgevang. Hoewel die Vrystaat Kunstefees, wat Maandag begin het en...

‘Ons is nie almal so nie’ op Kunstefeesverhoog

’n Verwerking van die ikoniese novelle deur Jeanne Goosen, Ons is nie almal so nie, word hierdie week by die Vrystaat Kunstefees opgevoer. Ons is...

Pencil in

28 June EsTeresa Yarn Creations and Haak 'n Steek will be hosting a yarn, fun and friends day. The event will be from 09:00 to...

So onthou Bfn vir Piet Botha

Die legendariese musikant, Piet Botha, wat sy stryd teen pankreaskanker op Sondag 2 Junie verloor het, het diep spore in baie mense, van wie...

Jong kunstenaar betower met haar kuns

Vroue uit die Bybel, kinders van Afrika en die effek van water is net 'n paar van die temas wat die 17-jarige Jordan-Beth Erlank...

Fees vol fanfare

Die Vrystaat Kunstefees, die grootste kultuurfees in sentraal-Suid-Afrika, is tans in die Rosestad aan die gang, en oudergewoonte vier Bloemfonteiners fees dat dit klap! Die...

Haal Asem – dapper verhaal oor verlies

In Augustus 2013 gly en val die 14-jarige Kieran van 'n krans in Hermanus na sy dood. In 'n oogwink verander Kieran se ouers,...

Verskeie nuwelinge by fees voorgestel

Feesgangers kan die dae begin aftel want die jaarlikse Vrystaat Kunstefees skop Sondag af. Vanjaar is daar heelwat nuwe produksies en konserte wat op die...

Lekker kos, stalletjies en ‘n propvol program by fees

Die jaarlikse Vrystaat Kunstefees skop oor minder as 'n maand af en Bloemfonteiners kan vanjaar weer 'n propvol program verwag. "Die Vrystaat Kunstefees het 'n...

Verskeie kunstenaars inspireer Wesna Steenkamp

Hoewel De Aar Wesna Steenkamp se geboortedorp is, woon sy reeds vir agt jaar in Bloemfontein en het sy diep in die mense van...

Marion val met die ‘Holm’ in die huis by Vrystaat Kunstefees

Die Vrystaat Kunstefees het hierdie jaar met groot fanfare op die kampus van die Vrystaatse Universiteit afgeskop. Jeretha Oosthiuzen het gaan kyk na een...

Kunste kook op kampus

Bloemfontein Courant het op die eerste dag van vanjaar se Vrystaat Kunstefees gaan kyk hoe dinge vorder. Die gees by die fees is onbeskryflik....

Dié toneelstuk die Wag werd

Skandelik snaaks, intellektueel uitdagend en hartverskeurend, dit is hoe die Heidedalse akteur en regisseur, Obed de Koker (28), sy jongste toneelstuk, Wag, beskryf De Koker...

Kom maak die Konnexi by Vrystaat Kunstefees

Vervaardiger, liedjieskrywer, sangeres en eienaar van Iluminar Produksies, Luna Paige, bring Konnexi, die nuwe musiekteaterproduksie, na die Vrystaat Kunstefees in Julie 2017. Saam met haar...

Oud-Heidedaller bring komedie na Vrystaat Kunstefees

Albert Smith bring sy debuutkomedie, A cup of Tea and a Loaf of Bread, na die Vrystaat Kunstefees. Smith, 'n oudleering van Dr Blok Sekondêre...

Vrystaat Kunstefees bring die wêreld na Bfn

Die Vrystaat Kunstefees 2017, wat Vrydagaand tydens 'n galageleentheid by Naln in Bloemfontein bekendgestel is, gaan vanjaar behoorlik internasionaal. Volgens Roxanne Konco, bemarkingsbestuurder van die...

South African Portrait Society reveals top art works

The South African Portrait Society recently hosted an art competition, “South African Living Portrait Master” after it was launched on 1 November 2016. Final...