Sunday, August 14, 2022
Home Tags Universiteit van die Vrystaat

Tag: Universiteit van die Vrystaat

Sosiaal-inklusiewe onderrig bied oplossings vir graad 4-geletterdheidsprobleme

Stel jou ’n onderrigbenadering voor wat oorvloedige kultuur en kennis by individuele leerders inskerp en waardeur billikheid, gelykheid, sosiale geregtigheid, vryheid, hoop en regverdigheid...

Alumni gaan weereens vir uitnemende prestasies vereer word

Alumni is ’n bron van trots vir die Universiteit van die Vrystaat en hulle werk word op alle terreine van die samelewing erken en...

OMS Primêr maak skoonskip op Eskom-ekspo

Die jaarlikse Eskom-ekspo vir Jong Wetenskaplikes het van 11 – 13 Augustus by die Universiteit van die Vrystaat plaasgevind. Daar het vanjaar 61 meisies...

Ziets hou konsert vir haar geliefde Naledi

'n Groot eer het Naledi Dweba, 'n tweedejaarstudent aan die Universiteit van die Vrystaat se Odeion Skool vir Musiek, te beurt geval toe hy...

AfriForum en ander môre in hof oor UV taalbeleid

Die saak van die burgerregte-organisasie, AfriForum, teen die 2017-taalbeleid van die Universiteit van die Vrystaat (UV) sal môre in die Bloemfonteinse hooggregshof aangehoor word. Die...

UV bevestig mediese skool se hoof bedank

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het bevestig dat prof. Alan St. Clair Gibson, vroeër vandeesweek as hoof van die UV se skool vir...

Bekroonde fotograaf stal oorlogsverwoesting uit tot 17 Junie 2016

 Cedric Nunn se jongste fotografiese uitstalling, Unsettled: One Hundred Years War of Resistance by Xhosa Against Boer and British, het op 25 Mei 2016...

Jansen sê totsiens

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se visekanselier en rektor, prof. Jonathan Jansen, glo hy het sy deel gedoen en wil nou aanbeweeg. Dit...

Goud, silwer én brons vir Kovsies se blitse

Dis nie aldag dat jy in ‘n naelloopnommer by die Suid-Afrikaanse Studente (USSA)-kampioenskap beleef dat drie atlete van een universiteit goud, silwer en brons...

Khayalami-koshuis stel eerste interne koshuisbiblioteek in die land bekend

“Daar word gesê dat lees dieselfde vir die brein doen as oefening vir die liggaam. Om daardie rede wil ons die leeskultuur terugbring na...

Studente aangekla na bakleiery by UV-rugbywedstryd

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) sal na verwagting vandag lig werp op dissiplinêre verhore wat na bewering Vrydag begin. Die verhore hou verband met...

UV- mediese studente ploeg terug

Elf derdejaar- mediese studente aan die Universiteit van die Vrystaat het kragte saamgespan met die nie-regeringsorganisasie (NGO), Tshepo Foundation preprimêre skool en dagsorgsentrum, geleë...

Mercedes-Benz belê in Kovsie se maatskappy

'n Nuwe Mercedes-Benz 116 CDI Vito Tourer Pro, 'n finansiële inspuiting van R85 000, sowel as 12 maande se mediadekking deur Mercedes-Benz, is iets...

Elizabeth Molapo as Eerste Prinses in Mej Suid-Afrika 2016 gekroon

“Ek onthou dat ek baie nederig en gelukkig gevoel het,” het Elizabeth Molapo, Eerste Prinses in Mej Suid-Afrika 2016, gesê oor die oomblik toe...

‘n Vlooi in Frankryk-vertoontye verander

'n Vlooi in Frankryk, die dramadepartement van die Universiteit van die Vrystaat se eerste kindertoneelstuk van die jaar, se vertoontye het verander. Die nuwe...

UV-taalbeleid: ‘Senaat se aanbeveling toon ‘n gebrek aan leierskap’

AfriForum sê die senaat van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se besluit om Afrikaans as onderrigtaal te skrap, toon ’n gebrek aan leierskap...

AfriForum oorhandig memorandum aan UV

AfriForum Jeug het vanoggend ‘n memorandum aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) oorhandig waarin hulle eis dat daar teen die SR-president Lindokuhle Ntuli...

UV-Raad keur herbenaming van geboue en sentrums op kampusse goed

Die Raad van die Universiteit van die Vrystaat (UV) het tydens ʼn vergadering op 4 Desember 2015 voorstelle vir benamings en herbenamings van verskeie...