Friday, August 23, 2019
Home Tags Universiteit van die Vrystaat

Tag: Universiteit van die Vrystaat

Goeie nuus vir gesin na twee hartoorplantings

Augustusmaand is orgaanskenkingsmaand. Melinda Steyn (23), wat B.Ed Grondslagfase studeer het aan die Universiteit van die Vrystaat en verlede jaar een van die Top...

Pencil in

4 Julie "Becoming Him: a trans memoir of triumph" - Dié ondertitel sê dit alles: "A trans memoir of triumph". Stel jou voor dat jou...

Orrelduette by Odeion aangebied

Orrelduette word deesdae min gehoor of aangebied. Die Odeion School of Music (OMS) wil gehore blootstel aan die mees bekende orrelduette met sy Orrelduetkonsert...

Bloem-aktrise slaan rol los in sepie

Plaaslike aktrise, Nieke Lombard, het pas 'n gesogte rol losgeslaan in een van Suid-Afrika se gewildste sepies. Nieke, wat haar Honneursgraad in drama behaal...

G’n lig aan einde van dié toneel

In die toneelstuk In the Dark word die sewe hoofkarakters se senuwees behoorlik getoets. 'n Paar studente raak verlore in grotte en dit lei tot...

Schoemé die kreatiewe entrepreneur

Schoemé Grobler se spesifieke fokus op teater vir baie jong ouderdomme en die vlam in haar hart wat brand vir kinder- en poppeteater, maak...

Brebner trots op eretoekenning

Die Hoërskool Brebner het 'n eretoekenning (platinum) as top-voederskool vir 2019 aan die Universiteit van die Vrystaat ontvang. Skoolhoof, Andrew Taylor, sê dat harde...

UV reageer op student se raaiseldood

Ná die dood van ‘n Universiteit van die Vrystaat-student, sal die universiteit se Beskermingsdienste nou saam met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) werk om die...

UV-student wen argitektuurprys

Kreatiwiteit en innovasie gaan hand aan hand in die erkenning van uitnemendheid in ontwerp. Dit is deel van Corobrik, wat die toon aangee wanneer...

Bloemfonteiner onder top-40 sexyste mans

Die gewilde vrouetydskrif, Sarie, het pas die name van 40 van die mooiste mans in Suid-Afrika aangekondig in Sarie se jaarlikse kompetisie waar die...

Studente dollie Heidedal op

'n Parkie in Parishlaan, Heidedal, is 'n lus vir die oog nadat die speelarea vir die kinders met verf opgehelder is en die gebied...

Kovsie-studente wen Landboustudent van die Jaar-kompetisie

Twee Landbouwetenskap-studente aan die Universiteit van die Vrystaat het ‘n eerste plek behaal in die Old Mutual en die landboumaatskappy, Plaas Media, se Landbouwetenskap...

Kovsies klim tot bo-aan punteleer

Ronde 4 van die Varsity-netballiga is verby en Kovsies staan heel bo aan die punteleer. Die span wat die Universiteit van die Vrystaat verteenwoordig het...

Anco, Bloem se eie opkomende ‘rocker’

Anco Gouws is die perfekte voorbeeld van ’n egte Bloemfonteiner, gebore in die Rosestad, ’n jong man wat op Grey-kollege skoolgegaan en gematrikuleer het...

MT Steyn se toekoms steeds onseker

Wat gemaak met die MT Steyn-standbeeld wat voor die Vrystaatse Universiteit (UV) se hoofgebou staan? Word dié standbeeld, wat al vir jare daar staan,...

Nuwe Mej. Vrystaat wil rolmodel wees

"Ek wou nog altyd 'n rolmodel wees. Die Mej. Vrystaat (SA)-kompetisie bied die perfekte geleentheid vir soveel jong dames om presies dit te wees." So...

Stef Bos soek na die kern van alles

'n Welbekende Duitse sanger, digter en storieverteller kom kuier eersdaags in die Rosestad. Stef Bos gaan binnekort te sien wees in sy produksie, Kern, wat...

Restaurant spog nou met Braille-spyskaart

Andries Coetzee, mede-eienaar van Iewers Nice, glo dat dit belangrik is om mense te laat goed voel. Hy wil ook graag iets anders vir...