Monday, July 6, 2020
Home Tags Tharina van der Walt

Tag: Tharina van der Walt

Tharina verower weer goud

Die beskeie, dog vasberade veldatleet van Bloemfontein, Tharina van der Walt, het nie einde aan medaljes versamel as dit by nasionale kampioenskappe kom nie....

First-year hammer thrower shines for Kovsies

Nineteen-year-old Tharina van der Walt, who is one of three first-year students in the UFS team of 25 athletes, bagged the only gold medal...

Tharina blink wéér uit met bobaasrekord

Tien elk. Dit is die telling in die 'stryd' wat goue medaljes aan betref tussen die seuns en meisies van die Vrystaat-hoërskole-atletiekspan nadat die...

Talle VS-atlete vertoon beter as SA kampioene

Veldnommeratlete het Vrydag tydens die Hoërskool Sentraal en Noordwes-Pukke-uitnodigingsbyeenkoms vir hoërskole op die Mangaung atletiekstadion in Bloemfontein die oorhand gehad met prestasies op hoogste...

SA rekord vir JF-leerder

Die 16-jarige Tharina van der Walt van Hoërskool Jim Fouché het in Desember die Afrika-spele se gewigstoot, hamergooi en diskus gewen. Tharina was eerste...

Bfn-atlete wen agt medaljes op Afrika-byeenkoms

Tussen drie junior atlete van Bloemfontein, Mizan Viljoen van die Hoër Meisieskool Oranje, en die twee sterre van die Hoërskool Jim Fouché, Carien Sander...

Van der Walt gooi verder as SA jeug-rekord

Tharina van der Walt (Hoërskool Jim Fouché) is op die oorlogspad en beleef ‘n seisoen in hamergooi in die ouderdomsgroep vir jeugatlete wat nog...

Van der Walt breek SA skoolrekord

RUFUS BOTHA Dis nie aldag dat een atleet drie oorwinnings behaal by die Clover-atletiek uitnodigingsbyeenkoms vir hoërskole wat deur Grey-kollege en Oranje aangebied word nie....

Tharina skitter by Clover-atletiekbyeenkoms

Tharina van der Walt (Jim Fouché) was een van die groot uitblinkers by die Clover-uitnodigingsatletiekbyeenkoms wat Saterdag in Bloemfontein beslis is. Sy het ‘n goue driekuns (hamergooi, gewigstoot en diskusgooi) in die afdeling vir meisies 14-jaar behaal.