Wednesday, November 13, 2019
Home Tags Thakeng

Tag: thakeng

Beweerde onwettige sigarette in huis in Welkom gevind

‘n Burundiese vrou bly in aanhouding en sal na verwagting volgende week aansoek om borgtog doen nadat sy die naweek in Welkom onder meer...

Bejaarde egpaar in hul plaashuis by Kroonstad aangeval

Die polisie in die Vrystraat soek na twee rowers nadat ‘n dokter en sy vrou gisteraand in hul plaashuis by Kroonstad aangeval is. Polisiewoordvoerder,...

Nog ‘n verdagte vas in verband met Bothaville-plaasaanval

‘n Tweede verdagte, wat deel was van ‘n groep van vier mans wat hulle as polisiebeamptes voorgedoen het tydens ‘n gewapende roof op ‘n...

Nog onwettige mynwerkers se lyke ondergronds in Welkom gevind

Altesaam ses lyke van onwettige mynwerkers, ook bekend as zama-zamas, is vandeesweek in ‘n geslote mynskag van Harmony Gold in Welkom gevind. Drie lyke is...

Suspect in court for armed robbery at Bothaville farm

A suspect is expected to appear in the Bothaville Magistrate's Court today in connection with a robbery on a farm in which three women...

Biddende vrou in haar huis oorval

‘n Vrou van Welkom is steeds in ‘n skoktoestand nadat sy, terwyl sy gebid het, deur twee rowers in haar huis oorval is. Die...

Parsons arrest warrant cancelled

Welkom police say they have withdrawn a warrant of arrest for Welkom businessman Tom Parsons.

Two SANDF men in court for robbery

The SANDF says it will not support members found guilty of criminal offences. Picture: supplied.