Tuesday, August 16, 2022
Home Tags SUT

Tag: SUT

Bloemfontein somatologie student wen goud

Chazney Jacobus, ‘n tweedejaar Somatologiestudent aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT), het ‘n eerste plek in die Nasionale Worldskills-kompetisie verower. Sy het die...

Gewilde bier-en-kos-fees uitverkoop

Kaartjies vir die gewilde Beer and Food Affair wat op Donderdag 21 Oktober by die Sentrale Universiteit van Tegnologie, Vrystaat (SUT) se Hotelskool gehou...

SUT studente ongelukkig weens betalingskwessies

Honderde studente van die Sentrale Universiteit van Tegnologie(SUT) in Bloemfontein het vroeer as gevolg van betalingskwessies begin staak. Volgens die leierskap van die Studente Raad...

Heidedaller Henney nog goed op dreef

Advokaat Ruwaidah Henney, wat verlede jaar as Heidedaller van die Jaar aangewys is, geniet tot dusver haar termyn. Sy vertel dat dié gesogte titel haar...

Bfn-skole toe nie ontwrig nie

Daar was geen ontwrigting deur betogende studente of ander mense in die #FeesMustFall-inisiatief vanoggend by Grey-Kollege en HTS Louis Botha in Bloemfontein nie. Dit...

Regsverteenwoordigers sê oor 23 SUT studente

Die regsverteenwoordigers van die 23 studente van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) gaan na verwagting aansoek doen dat klagte teen hulle laat vaar...

SUT in rou ná dood van SR-lid

Die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) in Bloemfontein is in rou gedompel ná die skielike afsterwe van 'n studenteraadslid. Itumeleng Choane is Woensdag 23 Maart...

Situasie by SUT kalm

Die SR-president van die Sentrale Universiteit van Tegnologie in Bloemfontein, Solomon Khiba, sê studente sal hulself in die voet skiet as hulle nie deel...

Tuks verdedig titel, vier Kovsiespelers ingesluit in Wêreldbekergroep

Mark Steenbok Die Universiteit van die Vrystaat moes Vrydag met ‘n tweedeplek in vanjaar se Universiteit Sport Suid-Afrika-netbaltoernooi tevrede wees. Hulle kan egter hulle kop...

USSA Netball Results Day 3

CUT Netball team in action

Kovsies en SUT smaak oorwinning

Mark Steenbok Die Kovsie netbalspan is huidiglik tweede op die Super Liga punteleer nadat hulle gister op die tweededag van vanjaar se Universiteits Suid Afrika...

Kovsies vol selfvertroue voor USSA-toernooi

Afrigter Burta de Kock en kaptein Karla Mostert. Foto: Mark Steenbok

Belangrike Junie-eksamen skop af

Mark Steenbok Duisende leerders, waaronder matrikulante en gr. 9's tel, het die week met die belangrike Junie- eksamen begin wat ‘n groot invloed op hul...

SUT stuur sterk boodskap met skorsing van 12 studente

Betoging by SUT vanjaar. FOTO: Owen Kock

SUT maak met nuwe breiers Varsityskild-aanslag

Callie Wegner, o.21-slot van die Vrystaat en die afgelope paar weke ook die Toyota Vrystaat Cheetahs se Curriebekerspan, het vanjaar ’n sleutelrol vir Ixias gespeel en is op die jaarvergadering van die SUT Rugbyklub as die Speler van die Jaar bekroon. Hier ontvang Wegner (links) die trofee van Lindsay Mould, president van die Vrystaat Rugbyunie. FOTO: GEORG VAN ECK