Sunday, April 14, 2024
Home Tags Suid-Afrikaanse ope pluimbalkampioenskappe

Tag: Suid-Afrikaanse ope pluimbalkampioenskappe

Vrystaters oorheers SA pluimbaltoernooi

Die Suid-Afrikaanse pluimbalkampioene in gemengde dubbelspel, Chris Dednam en Sandra le Grange, is hier in aksie op die baan. Die Vrystaatse paar het die nasionale titel op die SA ope kampioenskappe in Benoni verower. FOTO: MANNY GOUNDEN