Tag: Suid-Afrikaanse Jeep Warrior-reeks
Hanneke wen Suid-Afrikaanse Jeep Warrior-reeks
Hanneke Dannhauser verkeer hier in erge pyn nadat sy haar enkel seergemaak het tydens Sondag se Jeep Warrior-byeenkoms by Hartbeespoortdam. Sy het egter deurgedruk en is na ses byeenkomste in die reeks gekroon as Suid-Afrikaanse Jeep Warrior-reeks se vrouekampioen.