Sunday, April 14, 2024
Home Tags Sorita Viljoen

Tag: Sorita Viljoen

Sorita skitter by tweekampproewe

Sorita Viljoen word hier uit die water gehelp by vroeër vanjaar se Vrystaat-biathlekampioenskap waar sy in haar ouderdomsgroep gewen het. Sy het dié prestasie met nóg 'n puik oorwinning opgevolg toe sy verlede week by die Suid-Vrystaat tweekampproewe in Bloemfontein die meeste punte by die byeenkoms losgehardloop en geswem het. FOTO: RUFUS BOTHA