Saturday, December 15, 2018
Home Tags Solidariteit Helpende Hand

Tag: Solidariteit Helpende Hand

Miss Teen Hope woeker met talente

Alecia Marais, Miss Teen Hope Free State Central, is bewys daarvan dat skoonheid nie net oor die uiterlike gaan nie, maar ook oor die...

Doeksakprojek steun behoeftige mamma’s

Daar is uiteindelik lig aan die einde van die tonnel vir behoeftige swanger vroue. Solidariteit Helpende Hand se Bloemfontein-Omgeetak het met 'n blink nuwe...

Wat is maatskaplike werkers se plig?

Ná 'n berig wat op 22 Maart in Bloemfontein Courant verskyn het onder die opskrif 'Ouers hartseer oor kind wat weggeneem is', het talle...

Solidariteit reik uit na graad 1’s

Solidariteit Helpende Hand-lede het weer eens bewys hul hande staan vir niks verkeerd nie. Die Vrystaat-streek van hierdie organisasie het op Saterdag 25 November bymekaargekom...

Vrystaat-studiefonds gestig

Solidariteit Helpende Hand se nuutste Vrystaat-studiefonds is op Woensdag 13 September deur die Helpende Hand Bloemfontein-Suid-tak, wat R15 000 bymekaargemaak het, gestig. Die Solidariteit Helpende...

‘Jy moet die beste maak van dit wat jy het’

Min dinge in die lewe kry die 18-jarige *Charl Louw onder. FOTO: MARICELLE BOTHA