Monday, October 21, 2019
Home Tags Skool

Tag: skool

EFF wys ontevredenheid oor Mac Kay-aanstelling

Lede van die EFF in die Vrystaat beplan om vanoggend buite die Trompsburg Primêre skool met plakkate hul ontevredenheid te wys. Die EFF se...

Mac Kay mag weer skoolhou ná ontslag – SAOU

'n Vrystaatse onderwyser, wat ná ‘n interne dissiplinêre verhoor deur die provinsiale departement van onderwys skuldig bevind en as ‘n onderwyser aan die Laerskool Wilgehof...

Bartimea-skool vir dowes en blindes tydelik gesluit

Die Bartimea-skool vir dowes en blindes in Thaba Nchu in die Vrystaat is tydelik gesluit weens oproer deur sommige personeellede en leerlinge. Woordvoerder van...

Belangrik waar kind in klas sit

Belangrik waar kind in klas sit

Meer laerskoolkinders stap skool toe in VS

Al hoe meer laerskoolkinders in die Vrystaat moet daagliks vir meer as 30 minute skool toe stap. Volgens die 2014/2015 jaarverslag van die nasionale...

Graad sewes verras skoolhoof met vliegtuigrit

Spesiale dag vir skoolhoof

Eunice-meisie is beste in provinsie

Anje Venter, van Eunice Hoër in Bloemfontein, is as die Vrystaat se top matrikulant aangewys. Foto: Maricelle Botha.