Tag: Sentrale Universiteit vir Tegnologie
Bloemfontein somatologie student wen goud
Chazney Jacobus, ‘n tweedejaar Somatologiestudent aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT), het ‘n eerste plek in die Nasionale Worldskills-kompetisie verower. Sy het die...
Van Beitbrug tot Kaapstad vir versoening
Twee Suid-Afrikaners in murg en been, Deon van der Berg en Charmaine Mahlagaume, begin vandag met 'n lang tog van 2 200 km per...
Eiendomverkope groot passie vir Briedenhann
Gys Briedenhann, direkteur en prinsipaal van Briedenhann Properties, het sy passie vir eiendomme by sy oorlede pa, Jan Briedenhann geërf. Hy het reeds op...
Bly positief vra Jongboer
Vrystaat Landbou (VL) se Jongboer van die Jaar vir 2019 sê jong boere moet positief bly oor 'n toekoms in Suid-Afrika en alle beskikbare...
Camino-droom verwesenlik danksy spesiale rolstoel
Om die Camino te stap is 'n groot prestasie wat hope deursettingsvermoë verg, maar om dit in 'n rolstoel te voltooi, wil gedoen wees.
Dit...
Hoërskool Sentraal kraai 5de keer koning in Quiz Whizz
Die Fakulteit Ingenieurswese en Inligtingstegnologie aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie, Vrystaat (SUT) het sy 20ste jaarlikse High School Quiz Whizz-kompetisie aangebied om die...
Basta met disleksie; hier kom ingenieur Badenhorst
Ten spyte van die feit dat disleksie op 'n vroeë ouderdom by Kyle Philip Badenhorst gediagnoseer is, het dié leerder van die Hoërskool Martie...
10de Heidedaller ‘n swierige affêre
Die gewilde Heidedaller van die Jaar-kompetisie is hierdie jaar vir die tiende keer aangebied en op Saterdag 18 November is die wenners in die...
Mr SA-finalis wil inspirasie wees
Die onderwyser by Laerskool Roseview, Raven Nel, is ‘n finalis vir Meneer Suid-Afrika 2017.
Al is Nel in Cradock gebore en het hy daar gematrikuleer...
Lynette Francis kom vir Heidedaller
Die gewilde nuusleser, joernalis en TV- en radiopersoonlikheid, Lynette Francis, sal as seremoniemeester optree by vanjaar se Heidedaller van die Jaar-geleentheid, wat op Saterdag...
UV-rektor praat by Heidedaller van die Jaar
Prof. Francis Petersen, nuutaangestelde rektor en visekanselier van die Vrystaatse Universiteit, is vanjaar die hoofspreker op die galadinee van Heidedaller van die Jaar wat...
Fiesta del Vino sal jou sintuie tevrede stel
Die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) hou weer vanjaar sy gewilde kos-en-wynfees, Fiesta del Vino, op die kampus.
Die fees het in 2012 ontstaan, maar...
SUT in rou ná dood van SR-lid
Die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) in Bloemfontein is in rou gedompel ná die skielike afsterwe van 'n studenteraadslid.
Itumeleng Choane is Woensdag 23 Maart...
SUT se Ixias kry sportkamer
Hier is Lou Nieuwoudt, voorsitter van die SUT Rugbyklub, wat die SUT-sportkamer amptelik geopen het by die foto van die oud-Bok. FOTO: GEORG VAN ECK