Wednesday, August 10, 2022
Home Tags Sapd

Tag: sapd

Ontmoet Bloem se eie Avengers

Oral om ons is onbesonge helde. Hier leer ons meer ken oor ‘n groep Bloemfonteinse helde. Dark Sky Security het sowat drie jaar gelede...

50 gesteelde skape teruggevind danksy vinnige polisie-optrede

Danksy vinnige optrede deur lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) is ʼn totaal van 50 skape teruggevind in die Brandfort-gebied in die Vrystaat. Die voorval...

Instroming oor Lesotho-grens op LUR se agenda

Die Vrystaatse LUR van Polisie, Paaie en Vervoer, Sam Mashinini, vergader op 28 April met verskeie rolspelers uit Lesotho en Suid-Afrika om die onwettige...

AfriForum se Uitsig-buurtwag trek verdagtes vas

’n Patrolleerder van Uitsig het op 29 September ontdek dat sy beursie gesteel is nadat hy boodskappe van sy bank ontvang het oor aankope...

Vrystaat Landbou maand teen ‘fop-polisiebeamptes’

Sogenaamde “polisiebeamptes” wat landbouers bel oor hul vee en ander eiendom wat teruggevind is, slaan steeds toe in die Vrystaat. Volgens Dr. Jane Buys,...

SAPD maan oor veiligheid by Suidpark-stortingsterrein

Die polisie in Bloemfontein het 'n streng waarskuwing aan inwoners gerig om op hulle hoede te wees wanneer hulle vullis by die Suidpark-stortingsterrein aflaai....

VIDEO: Vakansie ontaard in nagmerrie vir Bfn-gesin

'n Bloemfonteinse familie se heerlike Afrika-vakansie het in 'n nagmerrie ontaard toe hulle met die gereg gebots het. Marius Griesel en sy vrou, Essie,...

Gevaarlike mortier in Langenhovenpark-veld gevind

Die AfriForum-tak in Langenhovenpark het vanoggend ʼn moontlike tragedie voorkom weens ʼn lid se paraatheid. Volgens Dup Du Plessis, lid van die tak, was hulle...

Veiligheid ‘n prioriteit by Sewe Damme-bewarea

Die bestuur van Sewe Damme-bewarea in Bloemfontein, in samewerking met verskeie rolspelers, sal voortaan die gebied meer gereeld fynkam om die veiligheid van inwoners...

Bewarea-aanvaller steeds op vrye voet

Nog niemand is in verband met die aanval op 'n Bloemfonteinse vrou by die Sewe Damme-bewarea in die noorde van die stad aangekeer nie....

Bainsvlei GPF die beste in die land

Harde werk, betrokkenheid en toewyding. Dit is die Bainsvlei-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) se wenresep. Dié GPF, met bykans 1 000 geregistreerde lede, is die naweek op...

Oud-polisiebondlid mik na 100 jaar

Sy dans nog op ou bekende walse. Hou haar besig met breiwerk, hekel en borduur graag. Sy hou van lees en het tot onlangs...

Twee ontsnapte gevangenes steeds gesoek

Die polisie in die Vrystaat soek steeds na twee hoogs gevaarlike gevangenes wat gistermiddag uit die Goedemoed-gevangenis naby Rouxville ontsnap het. Polisiewoordvoerder, Zweli Mohobeleli, sê...

Probleme by honde-eenheid nie net provinsiaal

Mangaung-honde-eenheid

Onwettige Lesotho-burgers deur AfriForum-buurtwag vasgetrek

Vyf Lesotho-burgers wat al vir 'n paar maande onwettig in die land is, is in hegtenis geneem nadat die buurtwag van die AfriForum-tak in...

Sasolburg se plaasmoordenaar steeds soek

die verdagte is gewapen en word as gevaarlik beskou.

Kaping, moord verdagtes Maandag in hof

Twee mans verskyn Maandag op aanklagte van moord, poging tot moord en kaping.

Nog ‘n Bloemfonteinse paartjie deur kapers oorval

'n Man is tydens 'n kaping in Bloemfontein doogeskiet.