Saturday, November 27, 2021
Home Tags Rugby

Tag: rugby

Ixias receive good news ahead of Wits

The Central University of Technology Ixias have received some welcome news ahead of the second bio-bubble of the 2021 Varsity Cup being played in...

Pokomela waiting for the go-ahead

The Toyota Cheetahs loose-forward, Junior Pokomela, will be hoping for good news from the specialist in the coming days. The former Junior Springbok has been...

Marais hang sy stewels op

Die Toyota Cheetahs-loskopstut, Charles Marais, het besluit dat die tyd reg is om sy uittrede uit rugby aan te kondig. Dié besluit het egter...

Ixias target forward domination

The Central University of Technology Ixias will be targeting a fourth win in a row when they face the Nelson Mandela University Madibaz on...

Ixias en Shimlas slaggereed vir Varsitybeker

Die 2021-Varsitybeker word vandeesweek van stapel gestuur wanneer die Sentrale Universiteit vir Tegnologie Ixias Sondagmiddag koppe stamp met die Universiteit van Johannesburg in Pretoria. Die...

Cheetahs rol moue op vir Bloem

Die Toyota Cheetahs is besig om (vuil) hande te vat vir die #Cheetahs4Change-projek waar die spelers saam met die bestuur en belanghebbendes die stad...

Grey tackle Monnas first

The first school rugby fixtures on the 2021 calendar have been confirmed after more than a year of no matches being played due to...

Ndevu ingespan as Ixias-kaptein

Die Sentrale Universiteit vir Tegnologie Ixias het hul nuwe kaptein aangewys voor die Varsitybeker 2021, wat oor 'n bietjie meer as 'n maand van...

Small-Smith ontken Leeus-gerugte

Die veelsydige Toyota Cheetahs-agterlynspeler, William Small-Smith, het gerugte dat hy die span gaan verlaat, ontken. Small-Smith is vir die volgende drie maande buite aksie en...

Cheetahs ready for the CT Stadium

The Toyota Cheetahs are ready to take to the park again this weekend during round one of the preparation series or so-called "Franchise Cup". The...

Thomson slaggereed om ‘n Cheetahs trui te dra

Die nuut gekontrakteerde Toyota Cheetahs-losskakel, Brandon Thomson, is gretig om in Suid-Afrika te land en by sy nuwe span in te val. Die Oud-Junior Springbok-agterlyngeneraal...

Strydros Ferreira ook nou ‘n Cheetah

Die 36-jarige stut, Schalk Ferreira, is die nuutste speler om by die Toyota Cheetahs aan te sluit. Dit is 'n uitgemaakde saak dat dié...

April geoormerk vir begin van Varsitybeker

Die 2021-Varsitybeker-rugbyreeks sal vanjaar beslis word, maar dié gewilde toernooi sal in 'n bioborrel gespeel word en dit lyk asof die aksie in Pretoria...

New faces arrive at the Cheetahs next week

The first crop of new faces at the Toyota Cheetahs will be reporting for duty at the team next week as the team begins...

Peyper to officiate fifth Currie Cup final

The Bloemfonteiner, Jaco Peyper, will be refereeing his fifth Currie Cup final on Saturday afternoon when the Bulls take the field against the Sharks...

Smith pak ook sy koffer vir Italië

Die massa-uitog van spelers by die Toyota Cheetahs duur voort met nóg van die span se sterre wat in die afgelope week met ander...

Beertjie returns to the Cheetahs

The Toyota Free State Cheetahs have received a welcome boost as team is in the middle of a player exodus, while injuries are also...

Free Stater makes Team of the Decade

Three Springbok greats were named in the World Rugby Team of the Decade announced by the global governing body on Tuesday. The prestigious list included...