Wednesday, October 23, 2019
Home Tags Rosestad

Tag: Rosestad

‘n Musiekfees om na uit te sien

Wêreldgehalte-kunstenaars gaan saam met plaaslike verhoogpersoonlikhede saamspan om 'n konsert soos geen ander na die Rosestad te bring. Die Brandfort NG Kerk se Klassieke...

Lianie May kom sing vir klein Jeàn

Die bekende en geliefde Afrikaanse sangeres, Lianie May, kom op 31 Oktober 2019 spesiaal Rosestad toe vir 'n konsert om geld in te samel...

‘n Tuiste vir poppe in die Rosestad

Om poppe te versamel blyk nie kinderspeletjies te wees nie, maar 'n groepie van 19 dames wat deel is van die International Dolls Collecting-Sphere,...

Ouma Ossewania besoek haar geliefde Rosestad

Pieter-Dirk Uys, 2017-Hertzogprys-wenner vir drama, bring 'n dramatiese ou tannie na die Vrystaat Kunstefees. Ouma Ossewania Kakebenia Poggenpoel was 20 jaar gelede in Bloemfontein, die...

Feeslik lekker!

Soos elke jaar hierdie tyd is Bloemfontein vandeesweek in 'n greep van feeslike lekkerte vasgevang. Hoewel die Vrystaat Kunstefees, wat Maandag begin het en...

Bloemfonteiners doen dit self

Inwoners van die Rosestad is moeg om terug te staan en te kyk hoe die stad agteruitgaan. Baie van hulle het besluit om in...

‘n Wêreldfliek met ‘n Bloem-konneksie

Dit sal geen verrassing wees as Bloemfonteiners hierdie naweek na die fliekteaters stroom om te gaan kyk na die fliek "An Act of Defiance",...

‘Droë gebiede in Bfn kry gou weer water

Na ‘n watertekort wat hoofsaaklik die suide van Rosestad geraak het, het Bloemfontein Courant nou bevestiging gekry dat die watertoevoer binnekort weer herstel behoort...

Fees vol fanfare

Die Vrystaat Kunstefees, die grootste kultuurfees in sentraal-Suid-Afrika, is tans in die Rosestad aan die gang, en oudergewoonte vier Bloemfonteiners fees dat dit klap! Die...

Verskeie kunstenaars inspireer Wesna Steenkamp

Hoewel De Aar Wesna Steenkamp se geboortedorp is, woon sy reeds vir agt jaar in Bloemfontein en het sy diep in die mense van...

Jollie Patrollie kuier in die Rosestad

Kom skaterlag vir Nico Luwes se jongste skreeusnaakse klug, Jollie Patrollie. Die klug bied 'n besonder intellektuele en fisieke spelvaardigheidstoets aan die groep derdejaar-dramastudente vir...

Water announcements on radio cause panic

After alleged announcements from local radio stations about the dangers of drinking tap water were doing its rounds in the community, the Mangaung Metro...

Juan de Beer trek eersdaags sy partytjieskoene aan

Juan de Beer se sangloopbaan is besig om vinnig vlam te vat en hy stel eersdaags sy debuutalbum, Partytjieskoene, aan die publiek bekend. Al...

Maak gereed vir Rosefees

Die jaarlikse Bloemfontein Rosefees word die naweek van 20 tot 22 Oktober deur Urth Garden Centre aangebied. Die fees het in 1976 ontstaan toe raadslede...

Lieflinge betower Rosestad binnekort

Deur JERETHA OOSTHUIZEN (jeretha@mahareng.co.za) Die Lieflinge, wat deesdae weer op almal se lippe is, het geen bekendstelling as sangpaar nodig nie. As mense gehou het van die vorige...

Eiendomsagente boos oor borde

Eiendomsagente van die Rosestad was die afgelope week warm onder die kraag toe 'n onbekende man in 'n Ford Bantam-bakkie die stad van al...

Mangaung-rosefees is hier

Die 38ste Mangaung-roosfees vind van more af in die Rosestad plaas.