Sunday, April 21, 2024
Home Tags Robal

Tag: Robal

Kleynhans en Bakkes wen Specsavers-rolbaltoernooi

RUFUS BOTHA Die balle stoomroller voort in Bloemfontein en dit is interessant om daarop te let hoe rolbal in die Rosestad groei, nie slegs...

Rolbalwêreld gons oor Rowan

Die talentvolle rolbalspeler van die Suid-Vrystaatspan (Goedemoed Rolbalklub) is die enigste seun wat ingesluit is in die Suid-Afrikaanse rolbalspan vir spelers in die jeugafdeling wat koppe gaan stamp by die Statebondspele in September in Samoa.

Kruger wen sy wêreldtitel terug

Die blinde rolbalspeler van Bloemfontein , Michiel Kruger, het Vrydag in Nieu-Seeland die wêreldtitel in die B1-afdeling (volkome blinde spelers) gewen. Hy het nie een van sy wedstryde verloor nie. FOTO: RUFUS BOTHA