Saturday, August 17, 2019
Home Tags Primêre Meisieskool Oranje

Tag: Primêre Meisieskool Oranje

Vicki Fourie inspireer by Bfn-skole

Vicki Fourie, Mej. Dowe SA 2009 en motiveringspreker van Bloemfontein, sê toe sy ses jaar oud was, was haar enigste groot vraag: “Hoekom ek...

OMS Primêr maak skoonskip op Eskom-ekspo

Die jaarlikse Eskom-ekspo vir Jong Wetenskaplikes het van 11 – 13 Augustus by die Universiteit van die Vrystaat plaasgevind. Daar het vanjaar 61 meisies...

15de Amanda Coetzer-tennistoernooi in Bloem gehou

Die 15de Amanda Coetzer-tennistoernooi is die afgelope naweek by die Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein gehou. Die toernooi volg op die gelyknamige hoërskool-toernooi wat...

Uitslae van die eerste dag van die 5de Amanda Coetzer-tennistoernooi

Die 5de Amanda Coetzer-tennistoernooi het gister by die Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein begin. Hier is dag een se uitslae. UITSLAE RONDTE 1:  Oranje Meisieskool Laerskool Eikestad Senekal Primêr     klop ...

FOTO’S: 15de Amanda Coetzer-tennistoernooi skop af in Bloem

Die 15de Amanda Coetzer-tennistoernooi het pas by die Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein begin. Die toernooi volg op die gelyknamige Hoërskool-toernooi wat verlede week...