Monday, March 4, 2024
Home Tags Prellerplein

Tag: Prellerplein

Vier 20 jaar se solidariteit met kankeroorwinnaars

Dit is weer tyd om te skeer, te spuit en te skenk aan Kansa met die jaarlikse #CANSAShavathon fondsinsamelings geleentheid wat op Saterdag 25...

Ondersteun die ATKV se Huis Jean Webber-inisiatief!

Die ATKV-tak Gemeenskapsteater in Bloemfontein vat vanjaar hande met die Vereniging vir Mense met Gestremdhede om aan die Huis Jean Webber ‘n nuwe kisvrieskas...

Spar in Prellerplein tydelik gesluit na brand

Kwik Spar by Prellerplein is tydelik gesluit nadat 'n brand, wat vanoggend in die kombuis uitgebreek het, groot paniek veroorsaak het en 'n deel...

Bloemfontein groet Louis Siemens

In ’n emosionele roudiens wat in die saal van die Hoërskool Sentraal gehou is, het Bloemfontein gisteraand op gepaste wyse afskeid geneem van die...

Huldeblyk: Louis Siemens. 

Die skielike afsterwe van mnr.Louis Siemens is 'n enorme verlies, nie net vir die Sentraalgemeenskap nie, maar ook vir die breër gemeenskap in Bloemfontein. ...

Maak gereed vir fees eerste van sy soort

The Craft Festival, 'n eerste van sy soort, word op 23 September 2017 by Ramblers-klub in Bloemfontein aangebied. Die fees, met plaaslike brouers wat alles...

Opruimingswerk begin na haelstorm Bloemfontein tref

Opruimingswerk het gisteraand in verskeie dele van Bloemfontein begin nadat dié stad en verskeie ander dorpe in die Vrystaat laatmiddag onder hewige hael en...

Sekuriteitsmaatskappy en polisie werk saam om rowers vas te trek

Die sekuriteitsmaatskappy SBV in Bloemfontein werk nou saam met die polisie nadat een van sy veiligheidswagte gistermiddag in ‘n gewapende transitorooftog by ‘n bank...