Monday, August 8, 2022
Home Tags Plaasaanval

Tag: plaasaanval

AfriForum werk saam met polisie om vermeende plaasaanvallers te vang

AfriForum 911 se kontrolekamer het op 6 Maart 2019 verskeie suksesse behaal in samewerking met die SAPD. Vier verdagtes, wat verantwoordelik was vir ‘n...

Mans wat boervrou martel steeds op vrye voet

Die twee mans wat vermoedelik ‘n bejaarde vrou op haar plaas in die Kalbasfontein- omgewing vir eitlike ure gemartel het, is steeds op vrye...

Verdagte gewond en ‘n ander gesoek ná mislukte Wepener-plaasaanval

Die polisie in die Vrystaat soek steeds na 'n vermeende aanvaller in verband met 'n skietvoorval op 'n plaas buite Wepener vandeesweek. Polisiewoordvoerder, Yanga Ngcukana,...

Vermeende plaasaanvaller vandag in hof ná aanval op Ladybrand

‘n Vermeende plaasaanvaller sal na verwagting vandag in die landdroshof op Ladybrand verskyn in verband met die aanval op 'n bejaarde boervrou op 'n...

Plaasaanvallers in twee afsonderlike voorvalle vanoggend gesoek

Die polisie in die Vrystaat soek na plaasaanvallers wat vanoggend by twee afsonderlike voorvalle betrokke was. Polisiewoordvoerder, Ian Gaobepe, sê 'n bejaarde boer, Frikkie...

Landelike gemeenskappe moet op mekaar steun vir veiligheid

Boere is nou meer paraat as in die verlede, maar gemeenskappe moet steeds meer op mekaar steun. Dit is die mening van die voorsitter van...

Gesin op plaas in Clocolan aangehou- sewe kom weg

Hoewel sewe rowers weggekom het nadat hulle Carl du Randt, sy vrou, Lydia, en hul agtjarige seun, Carl Jr. beroof het, is die meeste...

Kroonstad-arts vertel van plaasaanval

Nog niemand is in hegtenis geneem in verband met die aanval op ‘n dokter en sy vrou in hul plaashuis by Kroonstad nie. Die...

Suspects arrested in connection with Bultfontein farm burglary

No arrests have yet been made after the attack on an elderly couple earlier this month on their farm near Hertzogville in the Free...

Niemand nog vas weens Hertzogville-plaasaanval

Nog niemand is in hegtenis geneem in verband met die aanval op ‘n bejaarde boer en sy vrou op hul plaas by Hertzogville in...

Hertzogville-plaasaanval: Nog niemand vasgetrek

Nog niemand is in hegtenis geneem in verband met die aanval op ‘n bejaarde boer en sy vrou op hul plaas by Hertzogville in...

Nog ‘n verdagte vas in verband met Bothaville-plaasaanval

‘n Tweede verdagte, wat deel was van ‘n groep van vier mans wat hulle as polisiebeamptes voorgedoen het tydens ‘n gewapende roof op ‘n...

Polisiebeamptes “glo” betrokke by Bothaville-plaasaanval 

Vrystaat Landbou (VL) het hom sterk uitgespreek oor die beweerde betrokkenheid van polisiebeamptes by ‘n aanval op drie vroue en twee jong kinders op...

Trompsburg-drie hofsaak uitgestel

Verdagtes in gru-moord op bejaarde egpaar.