Monday, March 4, 2024
Home Tags Paaie en Vervoer

Tag: Paaie en Vervoer

OG-verslag bevestig VS het probleme

Die ouditeur-generaal het onlangs bevestig dat die Vrystaatse Departement van Polisie, Paaie en Vervoer R1,138 miljard verkwis het, waarvan R96 miljoen ongemagtigde uitgawes is. Volgens...

VL eis optrede teen plaasaanvalle

Die president van Vrystaat Landbou (VL), Francois Wilken, het in 'n memorandum aan senior Vrystaatse staatsamptenare geëis dat dringende stappe deur die regering gedoen...

VL verwelkom voertuie om misdaad te bekamp

Vrystaat Landbou (VL) is verheug oor 48 ekstra voertuie wat vir landelike veiligheidkoördineerders by polisiekantore in die Vrystaat gegee word. Só het Tommie Esterhuyse, vise-president...

Inwoners vra ordentlike oplaaipunte vir rylopers

'n Inwoner van Raymond Mhlabaweg in Bloemfontein is raadop nadat hy die afgelope aantal maande talle versoeke aan plaaslike owerhede gestuur het om aandag...

Twee taxi-ongelukke eis twaalf lewens

Twee mense, waaronder ‘n 18 maande oue baba, se lewens is geëis toe ‘n taxibestuurder gister omstreeks 18:00 beheer oor sy voertuig verloor het...

LUR: Polisie moenie op louere rus

Die Vrystaatse LUR vir Polisie, Paaie en Vervoer sê die polisie moenie op hul louere rus nie ondanks die feit dat statistiek vir 2016/17...