Tag: Oranje se Clover-uitnodigingsatletiekbyeenkoms
Tharina skitter by Clover-atletiekbyeenkoms
Tharina van der Walt (Jim Fouché) was een van die groot uitblinkers by die Clover-uitnodigingsatletiekbyeenkoms wat Saterdag in Bloemfontein beslis is. Sy het ‘n goue driekuns (hamergooi, gewigstoot en diskusgooi) in die afdeling vir meisies 14-jaar behaal.