Sunday, August 14, 2022
Home Tags Ongeluk

Tag: ongeluk

Fietsryer oorlede nadat minibus hom tref

'n Ongeluk het vanoggend in Bloemfontein plaasgevind toe 'n minibus-taxi 'n fietsryer getref het en sy ontydige dood veroorsaak het. Dit is volgens VR Medical...

Mev Bloemfontein finaliste maak troue vir paartjie moontlik

'n Paartjie van Bloemfontein, Michelle van Solms en Johannes Esterhuizen, se trouplanne is byna in die wiele gery deur 'n ongeluk waarin Johannes sy...

Vier mense in stadsongeluk beseer

Een man is in ‘n kritieke toestand en nog drie is vanoggend ernstig beseer in ‘n ongeluk in die noorde van Bloemfontein wat tot...

Bloemfonteinse dokter steeds kritiek ná motorongeluk

‘n Bekende Bloemfonteinse dokter is steeds in ‘n kritieke toestand in ‘n plaaslike hospitaal nadat hy en sy tienerdogter meer as ‘n week gelede...

Bestuur veilig op nat paaie, vra nooddienste

Talle vakansiegangers keer vandeesweek terug huis toe en druk verkeer word op die land se paaie ervaar. Netcare 911 doen weer eens 'n ernstige...

N3 by Roadside gesluit ná minibus-ongeluk

'n Gedeelte van die N3-snelweg naby Roadside in die Vrystaat is tydelik gesluit vir verkeer nadat 'n minibus vroeër vanoggend die pad verlaat en...

Kettingbotsing op N1 eis twee lewens

‘n Gedeelte van die N1 tussen Kroonstad en Koppies by Heuningspruit, wat gister bykans die hele dag gesluit was vir verkeer ná ‘n kettingbotsing...

Die N1 gesluit ná ongeluk

‘n Gedeelte van die N1 by Heuningspruit in die Vrystaat is steeds gesluit vir verkeer ná drie vragmotors en ‘n bakkie gisteraand omstreeks 23:00...

Bfn: Kar rol, passasiers doen ligte beserings op

Niemand is ernstig beseer nie nadat ‘n silwer Toyota Land Cruiser en ‘n wit Toyota Corolla net ná 13:00 in Kenneth Kaundastraat in Bloemfontein...

Gesondheidsdepartement ondersoek voorval waarin lede van insleepdiens paramedici glo aanrand

  Die Departement van Gesondheid in die Vrystaat ondersoek twee afsonderlike voorvalle die afgelope twee weke waarin paramedici en lede van ‘n Bloemfonteinse insleepdiens op...

Dogterjie se been af in N1 gru-ongeluk

SABRINA DEAN - 'n Ses-jarige meisie het haar regterbeen net bo die knie verloor tydens a gru-ongeluk op die N1, vanoggend sowat 30km suid...