Thursday, August 11, 2022
Home Tags Noordwes

Tag: Noordwes

Donderstorms en swaar reën in Sentraal SA

Die Suid-Afrikaanse weerdiens waarsku oor donderstorms met gepaardgaande swaar reën vandag in dele van Sentraal Suid-Afrika. Volgens OFM-Nuus sê die weerdiens se Wayne Venter onweer...

NW munisipaliteit skors bestuurder en ander

Die Bojanala Platinum-distriksmunisipaliteit, wat Brits en Rustenburg in Noordwes insluit, het die afgelope week 'n spesiale vergadering gehou. Hier is die toekoms van beide die...

Jong ma in hof oor baba in puttoilet

'n Jong ma van Lehurutshe in Noordwes, wat vermoedelik haar pasgebore babaseuntjie in 'n puttoilet gegooi het, sal na verwagting vandag op 'n aanklag...

NW-regering: “Die DA voel dis hulle plig om ons te...

Die regering in Noordwes sê hulle word onregmatig deur die DA aangeval nadat die opposisieparty planne om 'n standbeeld van President Jacob Zuma op...

Goeie kans op reën in binneland

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel 'n goeie kans op reën in 'n groot deel van die sentrale binneland oor die volgende twee dae. 'n Weervoorspeller van...

Ma en haar kind se lyke langs toilet gevind

 ‘n Pa van ‘n tweejarige dogtertjie sal na verwagting vandag in die landdroshof op Taung in Noordwes verskyn, nadat hy glo sy vriendin en...

Warm weerstoestande in sentraal-Suid-Afrika verwag

Warm weerstoestande word vandeesweek oor die grootste deel van die sentrale binneland voorspel. 'n Weervoorspeller in die Bloemfonteinse weerkantoor, Michael Nethavani, sê daar is geen...

Broodnodige reën voorspel

Die kans op reën in die grootste deel van die droogtegeteisterde Vrystaat, Noordwes en die oostelike deel van die Noord-Kaap, is vandeesweek gunstig. 'n...

Polisie vind R8 miljoen se dwelms by dwelmfabriek

Die  polisie in die Noordwes sê dwelms met ‘n straatwaarde van bykans R8 miljoen is hierdie week in ‘n dwelmfabriek op ‘n plaas naby...

Toestande vir reën gunstig

Die vooruitsig op reën in 'n groot deel van die Vrystaat en Noordwes hierdie naweek, is gunstig. Daarmee saam word koeler dagtemperature in die...

Die 2016 Munisipale Verkiesing is hier

  Dit is D-dag. Altesaam 26,3-miljoen geregistreerde Suid-Afrikaanse kiesers kan van 07:00 tot 19:00 vanaand hul stemme in die 2016 Munisipale Verkiesing uitbring. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie...

 Koue, sonnige toestande dié week voorspel

  Koue, maar sonnige weerstoestande word die week in die grootste deel van die Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes voorspel. 'n Weervoorspeller van die Bloemfonteinse weerkantoor, Tumi...

Good chance for rain in central SA

Some rain is expected in the central eastern half of the Northern Cape today spreading to the rest of central South Africa by tomorrow. The...

Noordwes Universiteit navorsers opgewonde oor hervestiging van kliniese proewe

Wetenskap en Tegnologie Minister Naledi Pandor het tydens ‘n toespraak in Bloemfontein gisteraand gesê die NWU is ge-identifeseer vir die ontwikkeling van ‘n fasiliteit waar voor-kliniese en kliniese proewe weer op die been gebring kan word.

Noordwes pasiënt sterf aan bakteriële sepsis

Die pasiënt wat Woensdagaand in die Potchefstroom-hospitaal in Noordwes met hoë koors opgeneem is het afgesterf

Noordwes-polisie arresteer meer as 700 mense

noordwes polisie het meer as 700 mense gearresteer in verskeie operasies die afgelope week.

Noordwes-sussies haal Masterchef SA se top-vyf

Seline van de Wat en haar suster Leandri is albei in die top vyv van Mnet se realiteitsreeks Masterchef SA. Foto: www.gourmetguys.co.za

Twee vas oor R13-miljoen se smokkelsigarette

Twee mans verskein weer 18 Oktober in die hof na polisie hulle gevang het met R13-miljoen se smokkelsigarette.