Best Of Bloemfontein 2024
Home Tags Nasionale Museum

Tag: Nasionale Museum

Suid-Afrika se eerste mobiele kunsmuseum

0
Oliewenhuis Kunsmuseum, ’n satelliet van die Nasionale Museum in Bloemfontein, het aangekondig dat hulle die Mobiele Kunsmuseum gaan bekend stel, ’n projek wat gemik...

Speelgoedliefhebbers uitgenooi na Poppe Skou

0
Om poppe te versamel blyk nie kinderspeletjies te wees nie, maar ‘n groepie Bloemfonteinse vrouens wat deel is van die International Dolls Collecting-Sphere doen...

Jong kunstenaars praat deur hul kuns

0
Die 2020 Free State Young Artiststoekenningsgeleentheid is op 13 Februarie 2021 at the Nasionale Museum gehou. Die tema van die kompetisie was My ingeperkte...

Museum gee geleentheid vir persone met gestremdhede

0
Die Nasionale Museum in Bloemfontein bied elke jaar hierdie tyd iets aan ter viering van Internasionale Dag vir Persone met Gestremdhede. Hoewel 2020 vir...

‘n Tuiste vir poppe in die Rosestad

0
Om poppe te versamel blyk nie kinderspeletjies te wees nie, maar 'n groepie van 19 dames wat deel is van die International Dolls Collecting-Sphere,...

Klaagliedere en liedere van hoop in uitstalling uitgebeeld

0
Klaagliedere van Suid-Afrika se vergete mense, die Khoi, Nama, Griekwas, Koranna en Basters. Dit is wat van Donderdagaand af in Bloemfontein uitgebeeld word wanneer...

Eduplus Museumuitstalling 2016 in die Reservoir by Oliewenhuis-kunsmuseum te sien

0
Eduplus Primêr, in samewerking met die Nasionale Museum, Bloemfontein, bied sy jaarlikse museumuitstalling deur laerskoolleerders van graad 4 tot 7 aan. Die uitstalling is...

Nasionale Museum ondersteun Mandeladag

0
Rick Nuttall, direkteur van die Nasionale Museum, tweede van regs in die agterste ry, en Elizabeth Madito, prinsipale van Legae-dagsorgsentrum, derde van regs, saam met ander personeellede van die Museum en die kinders van die dagsorgsentrum.