Sunday, July 25, 2021
Home Tags Mandi Venter

Tag: Mandi Venter

Kyra se ma wil bewustheid oor kinderkanker skep

Kyra Burger, die dapper kankerlyertjie oor wie Bloemfontein Courant gereeld berig, se ma staan in verwondering oor die baie mense van Bloemfontein en die...

Wedloop vir Kyra om behandeling te voltooi

Kyra Burger, die dapper kankerlyertjie wat reeds soveel harte aangeraak het, en haar familie doen 'n beroep op alle entoesiastiese hardlopers van Bloemfontein om...

Kyra skooltjie toe vir eerste keer

Ná drie jaar van wag, het 2021 met groot opgewondenheid vir Kyra Burger begin. Dit nadat sy vir die eerste keer aan die begin...

Kom hardloop vir Kyra

Kyra Burger (3) en haar familie doen 'n beroep op alle entoesiastiese hardlopers van Bloemfonteinse om die AfriForum/Kansa TLC-wedloop vir Kyra te kom hardloop,...

Kyra benodig hulp om Amerika toe te gaan

Kyra Burger (3), Bloemfontein se kankervegtertjie, en haar ouers moet op 2 November in Amerika wees vir haar, DFMO- behandeling (speifiek vir neuroblastoma-lyers), maar...

Hardloop Comrades op trapmeul vir bewusmaking van kinderkanker

Mandi Venter, die ma van Bloemfontein se kankervegtertjie Kyra Burger, hardloop hierdie naweek (25 April) die Comrades (90.2km) op haar trapmeul ter bewusmaking van...

Bfn-ouers vertel hoe hulle kinders besig hou

Daar is een ding wat alle Suid-Afrikaanse ouers gedurende die tydperk van grendelstatus oor saamstem, en dit is dat dit nou die tyd is...

Bfn word uitgedaag om te hardloop vir kinder-kankerbewusmaking

Klein Kyra Burger se mamma, Mandi Venter, doen ‘n beroep op al Bloemfontein se entoesiastiese hardlopers om hierdie naweek (Saterdag) saam met hulle deel...

Fundraiser to be held for Kyra Burger

  In the hopes to send her daughter overseas for treatment, Mandi Venter, the mother of little Kyra Burger, who was diagnosed with neuroblastoma stage...

Terugslag vir kankerlyertjie

Bloemfontein Courant het die afgelope jaar die lewe van die kankervergtertjie, Kyra Burger, gevolg. In 'n laaste berig wat op 30 Augustus 2018 gepubliseer is,...

Klein vegtertjie gee kanker uitklophou

Ná agt maande van kommer, hartseer en trane, kan die ouers van 'n babadogtertjie wat op vier maande met neuroblastoma (kanker wat in die...

Goeie nuus vir kankervegtertjie

'n Kankervegtertjie en haar ouers is baie verlig nadat kankerkolle op haar lewer minder is en die kankergewas in haar liggaampie die helfte kleiner...

Kyra Burger, ‘n klein vegtertjie soos min

Die vyf maande oue babadogtertjie, Kyra Burger, is op 15 Januarie met die seldsame kanker, neuroblastoma, gediagnoseer. Lesers sal klein Kyra onthou as een van...