Tuesday, April 23, 2024
Home Tags Landdroshof

Tag: landdroshof

Caleb Motshabi-moordverdagtes in Bfn-hof

Die saak teen drie beskuldigdes in die moordverhoor van drie vermoorde mans, waarvan twee DA-lede was en een ‘n Lesotho-burger, verskyn vandag in die...

Jong ma in hof oor baba in puttoilet

'n Jong ma van Lehurutshe in Noordwes, wat vermoedelik haar pasgebore babaseuntjie in 'n puttoilet gegooi het, sal na verwagting vandag op 'n aanklag...

Polisie lê beslag op beweerde gesteelde rou vleis

Die polisie in die Vrystaat raai mense aan wat vleis in grootmaat aankoop om die betaalstrokies veilig te bewaar en dit nie weg te...

Voormalige staatsamptenaar steeds in aanhouding ná miljoene se bedrog

‘n Voormalige werknemer van die Departement van Gesondheid in die Vrystaat, wat na bewering sy vorige werkgewer met miljoene rande ingedoen het, bly in...

Malema se motorbestuurder vas vir spoed

Die EFF-leier, Julius Malema, moes vanoggend self verder na Bloemfontein bestuur om in die plaaslike landdroshof te verskyn op ‘n aanklag dat hy die...

Polisiebeampte en sakeman weer more in die hof

‘n Polisiebeampte van Bloemfontein, wat na bewering vyf polisiedossiere uit die plaaslike landdroshof gesteel het, en ‘n plaaslike sakeman verskyn môre in die hof. Woordvoerder...

Bainsvlei-moorde: Borgtog-uitspraak Dinsdag verwag

Jackie Louw Motsamai Bitterbos en Hendrik Ntsudi Photo: Owen Kock

Bainsvlei-moorde: Twee soek nie borgtog nie

CHRISTAL-LIZE MULLER Twee van die drie mans wat teregstaan vir die moord op ‘n bejaarde egpaar van Bainsvlei by Bloemfontein het vandag in die plaaslike...