Thursday, June 20, 2019
Home Tags Laerskool Bloemfontein

Tag: Laerskool Bloemfontein

Bloemfontein Schools

Die Laerskool Bloemfontein se leerlingraad vir 2018 Agter is van links Antonia Wynand, Seri-Leigh Pennels, Cherise Bezuidenhout, Claudine Lamprecht, Dun-Mari Bann, Kay-Lee Jardim, Charlin Gysman,...

Laerskool BFN presteer

Karabelo Sebothelo, verwerf Jennifer Momberg en Kabelo Jafta

Laerskool Bloemfontein se skoonheidskoningin

Laerskool Bloemfontein se skoonheidskoningin

Hoofleiers vir 2015

Hoërskool Jim Fouché het onlangs sy nuwe hoofleiers vir 2015 aangekondig. Hulle is Luzelle van Heyningen (onderhoofmeisie), Benita van der Merwe (hoofmeisie), Hanno Spies (hoofseun), Willie

Working Riding & Performance Riding – Laerskool Bloemfontein

Kay-Lee Jardim verwerf tweede plek vir ruiterkuns in die kategorieë "Working Riding" & "Performance Riding".

Working Riding & Performance Riding – Laerskool Bloemfontein

Dis 'n puik prestasie aangesien Kay-Lee Jardim slegs twee maande se ondervinding het.

Vrystaat Kampioenskappe – Laerskool Bloemfontein

Tony Augus – 1ste in 100 & 200 meter (seuns onder 13); Ryben du Pont – 1ste in Spiesgooi (seuns onder 13) en 2de in gewigstoor (seuns onder 13) and Ducan Watkins – 4de in 200 meter (seuns onder 13) & 5de in 100 meter (seuns onder 13) Laerskool Bloemfontein se onder 13 seuns behaal ‘n algehele 2de plek by die byeenkoms. Tony & Ryben word verkies tot die Vrystaat-span wat gaan deelneem aan die SA Kampioenskappe in die Paarl.