Saturday, August 13, 2022
Home Tags Kyra Burger

Tag: Kyra Burger

Kyra slaan kanker vir ‘n ses!

Luister potgooi hier:   Kyra Burger (4) van Bloemfontein, wat op vyf maande met neuroblastoma gediagnoseer is, veg van babadae af teen dié baie seldsame kanker...

Kom hardloop vir kankerlyertjies

Die dapper kankervegtertjie wat reeds soveel harte aangeraak het, Kyra Burger, se familie doen ’n beroep op alle entoesiastiese hardlopers van Bloemfontein om vir...

Wedloop vir Kyra om behandeling te voltooi

Kyra Burger, die dapper kankerlyertjie wat reeds soveel harte aangeraak het, en haar familie doen 'n beroep op alle entoesiastiese hardlopers van Bloemfontein om...

Kyra skooltjie toe vir eerste keer

Ná drie jaar van wag, het 2021 met groot opgewondenheid vir Kyra Burger begin. Dit nadat sy vir die eerste keer aan die begin...

Fundraiser to be held for Kyra Burger

  In the hopes to send her daughter overseas for treatment, Mandi Venter, the mother of little Kyra Burger, who was diagnosed with neuroblastoma stage...

Veiling van verskalf samel ‘n moeeeewiese bedrag in

Klein Kyra Burger van Bloemfontein is nog 'n stappie nader aan die immuniteitsterapie waaroor haar ouers droom. Om hierdie behandeling te ondergaan, moet die...

Die telling: Kyra 2; Kanker 0!

Die klein kankervegtertjie van Bloemfontein, Kyra Burger, wat vandag haar tweede verjaardag in die Universitas- Akademiese Hospitaal vier, kon volgens haar ma, Mandi Venter,...

Terugslag vir kankerlyertjie

Bloemfontein Courant het die afgelope jaar die lewe van die kankervergtertjie, Kyra Burger, gevolg. In 'n laaste berig wat op 30 Augustus 2018 gepubliseer is,...

Klein vegtertjie gee kanker uitklophou

Ná agt maande van kommer, hartseer en trane, kan die ouers van 'n babadogtertjie wat op vier maande met neuroblastoma (kanker wat in die...

Goeie nuus vir kankervegtertjie

'n Kankervegtertjie en haar ouers is baie verlig nadat kankerkolle op haar lewer minder is en die kankergewas in haar liggaampie die helfte kleiner...

Kyra Burger, ‘n klein vegtertjie soos min

Die vyf maande oue babadogtertjie, Kyra Burger, is op 15 Januarie met die seldsame kanker, neuroblastoma, gediagnoseer. Lesers sal klein Kyra onthou as een van...