Thursday, August 18, 2022
Home Tags Kovies

Tag: Kovies

Kovsies pleeg ‘kuikenmoord’ teen UCT

Ané Botha FOTO: FRIKKIE KAPP/ SASPA

Kovsies op die oorlogspad in Varsity-netbaltoernooi

Rieze Straeuli (die dogter van oud-Springbok Rudolph Straueli) op die aanval tydens die tweemalige kampioen, Universiteit van die Vrystaatse Kovsies, se afranseling van die Vaal Universiteit vir Tegnoligie, in die Callie Human-saal. FOTO: FRIKKIE KAPP / SASPA

Johan Cronjé hardloop straks myl onder 3:50

Johan Cronjé is hier besig met 'n oefenlopie ter voorbereiding vir sy buitelandse seisoen wat Sondag begin. Hy maak geen geheim daarvan dat hy graag die myl vanjaar onder 3:50 wil kafdraf nie. FOTO: RUFUS BOTHA.

Heartbreak for Kovsies

Isabella da Rocha of UJ control despite the attentions of Nicole Walraven and Izelle Lategan Photo: Frikkie Kapp / SASPA

Kovsies rampant in Varsity hockey

Cornellle Botha of the Free State University beats the University of Johannesburg's defence during their 5-1 win over the team of Gauteng. PHOTO: CATHERINE KOTZE

Shimlas claim first Varsity Rugby double

Carel Coetzee of Shimlas breaks through Tuks' defence during the Varsity Sevens final at Villagers Rugby Club in Claremont, Cape Town. PHOTO: THYS LOMBARD

Crinums ready for title defence

Proteas and Free State Crinums captain in action during the 2014 Netball Cup which has now been renamed to the Netball Premier League. PHOTO: DUIF DU TOIT

Kovsies eindig derde in Varsity-atletiekreeks

Wayde van Niekerk was Maandagaand by die Varsity-atletiek eindrondte-byeenkoms in Stellenbosch oudergewoonte een van die Kovsies se staatmakers. Hy het die 400 m lag-lag in 46,08 gewen. FOTO: RUFUS BOTHA

SA Seniors lyk soos Oud-Grey-reünie op podium

Johan Cronjé tydens die 2014 Statebondspele in Glasgow, Skotland. FOTO: Cameron Spenser

Cronjé hardloop droommyl kaf

Johan Cronjé tydens die 2014 Statebondspele in Glasgow, Skotland. FOTO: Wessel Oosthuizen / SASCOC

Pretorius en Grobbelaar ryg swemtitels in

Francois Theron (Veritas) is verlede week gekroon as die Kovsies se swemkampioen in die 50m-borsslag. Hy kon egter nie verhoed dat sy Veritas-spanmaat, Reynier Pretorius, drie titels buit nie. FOTO: GERHARD STEENKAMP / SUPERIMAGES

Kovsies eerste hokkiespanne verniel UKZN en Madibaz

RUFUS BOTHA Die Kovsies se mans- en vroue- eerste hokkiespanne was Vrydag en Saterdag op die oorlogspad tydens 'n tussen-universiteite-toernooi waar die Universiteit van KwaZulu-Natal...

Vonke kan spat by Kovsies se De Villiers Lamprecht straatmylbyeenkoms

RUFUS BOTHA Die vet gaan Maandag behoorlik in die vuur wees wanneer twee van die land se voorste 1500 m-atlete van alle tye, Johan Cronjé...

Kovsies-atlete reg vir uithalerseisoen

Hannes Naudé (Kovsies, voor) gee die pas in die 1500m vir senior mans vir Dumisane Hlaselo aan by die HTS Louis Botha-uitnodigingsatletiekbyeenkoms wat Vrydag in die Rosestad beslis is. FOTO: ROZELLE LAUBSCHER

Smith gereed om groot name skrik te maak

Bevin Smith in aksie by die Kovsies / Lindsay Saker-koshuiskampioenskap wat Maandag beslis is. FOTO: KHOTATSO MOKANE

Vrystaat- en Kovsies-netbal onkeerbaar in 2014

RUFUS BOTHA Die Vrystaat en Kovsies se netbalspanne het vanjaar weer eens ‘n kookwaterseisoen beleef en onderstreep dat ander provinsies en universiteite nog baie te...

Blinde Kovsies-atleet verbeter weer SA rekord

Die blinde atleet van die Kovsies, danie Breitenbach het Saterdag die Suid-Afrikaanse 800 m-rekord vir blinde atlete die tweede keer in agt dae verbeter. FOTO: RUFUS BOTHA

Blinde atleet, Danie Breitenbach verbeter 29 jaar oue SA rekord

Breitenbach in aksie saam met sy gids, Marius Wessels.