Friday, August 23, 2019
Home Tags Konsert

Tag: konsert

BLCC-musiekskool hou konsert

Die musiekskool van die Bloemfontein Life Change Centre (BLCC) hou op Sondag 16 September om 18:00 sy jaarlikse musiekfees by VGK Heatherdale in Heidedal. Studente...

Gospelkonsert moet eenheid bring in gemeenskap

Evangelie- en musiekliefhebbers kan hulself voorberei vir 'n konsert wat daarop gemik is om eenheid onder gemeenskapslede te bring en musiek en plaaslike talent...

Strydom, Nöthling tree op in Odeion

Die bekroonde Suid-Afrikaanse musici, Danrè Strydom (klarinet) en Grethe Nöthling (klavier), gaan as 'n span optree saam met visuele kunstenaar, David Griessel, in 'n...

Grey kanselleer Steve se konsert

'n Konsert waarin Steve Hofmeyr by Grey-kollege sou optree, is gekanselleer. Die hoof van die Laerskool Grey-kollege, mnr. JJ Geldenhuys, het bevestig dat die konsert...

Heidedalse organisasie hou konsert

Die Heidedalse organisasie, Christ Centered Outreach, bied vanjaar weer die uiters suksesvolle konsert aan wat verlede jaar die eerste keer gehou is en 'n...

Barokensemble vier Bach

Die Odeion Skool vir Musiek het vroeër vanjaar 'n Barokensemble in die lewe geroep. Hul eerste konsert, getiteld Bach kannie wag, vind op 17...